FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 26 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 26 ) Empty Baby , my bekkie bokkie-blom ( 26 )

    Post by Rudi Coetzer Wed 14 Dec 2011, 12:58 pm

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    jy is die buiten
    in gewoon
    jy is die bes
    in onders
    jy is die uit
    in sonderlik
    jy is die ama
    in zing
    jy is die pr
    in pragtig
    jy is die f
    in fyn
    jy is die grrrr
    in my brul

    jy is die spil
    waarom my lewe draai .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    jy is die orde
    in my woorde
    jy is die spasies
    tussen my strofes
    jy is die betekenis
    tussen my lyne
    jy is die slot
    wat my uitasem laat wag .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    jy is my elke dag
    se vitamine-J inspuiting
    jy is die een
    that keeps me going .


    ( 26/07/2011 23h54 )

      Current date/time is Thu 28 Mar 2024, 7:12 pm