My tuin bankie

    Share

    Poll

    Do you 'like' or choose 'not my favorite' for this Combination?

    [ 25 ]
    100% [100%] 
    [ 0 ]
    0% [0%] 

    Total Votes: 25

    johanpiek

    Location | Ligging : erens onder 'n ou eike boom
    Posts | Bydraes : 51
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-08
    Age | Ouderdom : 57

    My tuin bankie

    Post by johanpiek on Tue 13 Dec 2011, 5:00 pm

    Erens is my tuin
    Staan die hout en staal bank
    Gemaak deur ekke
    Almal wat hom sien wil hom he

    My dink bank,stil wees bank
    My dig bank,alleen wees bank
    My hartseer bank,lagbank
    My sit bank, sundowner bank

    Kry ek seer as die wind en weer
    Die son en die maan snags
    Die voels en die goggas
    My bank so laat verrineweer

    Net more ja net more
    Gaan ek my bank weer verf
    Gaan ek die dofheid weer blinkmaak
    Gaan ek weer op my bank dink

    Attachments
    my tuinbankie.jpg
    foto deur Chantell Visser
    You don't have permission to download attachments.
    (62 Kb) Downloaded 0 times


    Last edited by johanpiek on Wed 14 Dec 2011, 2:54 am; edited 1 time in total
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: My tuin bankie

    Post by Rudi Coetzer on Tue 13 Dec 2011, 5:33 pm

    onthou op jou Poll op te stel..jy kan dit doen deur te Edit.

    johanpiek

    Location | Ligging : erens onder 'n ou eike boom
    Posts | Bydraes : 51
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-08
    Age | Ouderdom : 57

    Re: My tuin bankie

    Post by johanpiek on Wed 14 Dec 2011, 2:55 am

    thanx Rudi het ge edit
    avatar
    Torm

    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 61

    Re: My tuin bankie

    Post by Torm on Thu 22 Dec 2011, 3:18 am

    ek like dit genoeg om daarvoor te stem, en dis mooi om ook die foto te kan sien
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: My tuin bankie

    Post by Rudi Coetzer on Thu 22 Dec 2011, 11:50 am

    o,wou nog byvoeg:
    jou laaste reel klink te stomp en belemmer die vloei en ritme van jou gedig.
    ek stel voor:
    Gaan ek weer op my bank sit en dink

    Sponsored content

    Re: My tuin bankie

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Wed 18 Jul 2018, 5:54 am