Binnevertrek

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Binnevertrek

    Post by Rudi Coetzer on Tue 13 Dec 2011, 12:10 pm

    Dag gooi
    ñ cuddle-skemerkombers
    oor jou en my
    en genoegdoening tooi
    ons oë
    in sag-pers
    vlamme van vervulling
    wat vloeibaar
    deur ons gelei .

    Ek en jy
    nou hier saam
    op ons magic plek
    in ons siele
    se gewyde binnevertrek .


    ( 19/05/2011 17h42 )

      Current date/time is Thu 14 Dec 2017, 5:02 pm