FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Pen en papier

    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Pen en papier  Empty Pen en papier

    Post by BennyB Thu 17 Nov 2011, 11:43 pm

    tussen die lyne
    lê baie open spaces
    tussen duisende swart karakters
    is die blad steeds wit?
    my griffels en vrae
    stellings en kommentaar
    is die net maar nog
    acceptance of meer misnoeë
    uit my liefde vir pen en papier
    kom baie meer idees
    as die uit die keyboard van my PC
    velle op velle papier
    vertel ‘n storie
    ‘n oop boek oor ‘n lewe
    liefde en genade
    haat en teleurstelling
    maar steeds is dit net ek
    met papier en ‘n pen in die hand

    BennyB
    © 24/06/2010 Barend Booysen




      Current date/time is Thu 28 Mar 2024, 8:30 pm