FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Kolskoot

    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

     Kolskoot Empty Kolskoot

    Post by BennyB Wed 16 Nov 2011, 2:47 pm

    Kolskoot in die donker
    leë woorde lê verspreid
    en waai soos roesblare
    van vergete seisoene
    in gister se laatnag nagmerries

    vergeefs is pogings tot redding
    van 'n gekneusde hart
    waar verlange eens realiteit was

    vingers soek blaai blaai
    deur onthou
    soos 'n langspeelplaat
    wat vashaak
    in nou se seer onthou

    jou versier is fyn gestel
    vinger rustig op die sneller
    as jy wag
    kalm in my se donker nou

    ek staan hart in hand
    want ek is moeg van
    soek, vra en wag
    'n skoot klap
    en elimineer my laaste hoop.

    BennyB
    ©06/06/2011 Barend Booysen
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

     Kolskoot Empty Re: Kolskoot

    Post by Rudi Coetzer Wed 16 Nov 2011, 3:00 pm

    like jou beelde.
    hulle werk goed in die prentjie wat jy skets.
    avatar
    Maggie


    Location | Ligging : MIDRAND
    Posts | Bydraes : 22
    Points | Punte : 60
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-17
    Age | Ouderdom : 62

     Kolskoot Empty Re: Kolskoot

    Post by Maggie Thu 17 Nov 2011, 2:22 am

    Tragies...pragtig....flippen beautiful...

    Sponsored content


     Kolskoot Empty Re: Kolskoot

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 19 Apr 2024, 12:47 pm